Skip to product information
1 of 1

30 Degrees South Publishers

19 en Gewapen: ’n Suid-Afrikaanse Valskermsoldaat in Angola (Afrikaans Edition)

19 en Gewapen: ’n Suid-Afrikaanse Valskermsoldaat in Angola (Afrikaans Edition)

Regular price R 299.00 ZAR
Regular price Sale price R 299.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

19 en Gewapen is 'n aksiebelaaide vertelling van Granger Korff se twee diensjare in 1980/81 saam met 1 Valskermbataljon tydens die hoogtepunt van die Suid Afrikaanse Bosoorlog in Suid Wes Afrika (Namibië) en Angola.

Afgesien van die standaard teen-insurgensie aktiwiteite van die Fire Force krygsverrigtinge asook lokvalle en patrollies om SWAPO guerrillas te vind en te vernietig, was hy ook betrokke by verskeie noemenswaardige konvensionele oorgrensoperasies deur die Suid Afrikaanse Weermag (SAW) soos Protea, Daisy en Carnation, wat in Angola in beweeg het teen FAPLA (Angolese MPLA troepe) sowel as hulle Kubaanse en Sowjetbondgenote.

Korff se vormingsjare op die Oos-Rand as 'n straatbakleiende jeug het 'n invloed op sy toekomstige militêre loopbaan gehad wat ontsier was deur omstredenheid. Hy was konstant in die moeilikheid: Sy afwesigheid sonder verlof op die vooraand van die oorlog omdat hy na die front beweeg het; dat hy verskyn het voor 'n krygsraad na hy n sersantmajoor in trane gehad het na hy hom aangerand het voor sy troepe; vuis gevegte met die dwelmeenheid en sy in hegtenisname na die uitmergelende sewe-week, 700km Recce keuringsuithouresies, is maar net 'n paar van die kleurvolle staaltjies wat hierdie vertelling van diens in die Suid Afrikaanse Weermag deurspikkel.

Sy skryfstyl is pittig, brutaal, selfveragtend en by tye humoristies-maar altyd eerlik.

Author(s): Granger Korff and Lenord Le Hanie
Publication year: 2024
Publication date: 2024-04-17
Pages: 392
Binding: Paperback
Publisher: 30 Degrees South Publishers
ISBN: 9781928211686
Dimensions: 15.24 x 2.26 x 22.86 cm
Weight: 0.66 kg
View full details