Skip to product information
1 of 1

Nico van der Walt

Bos Toe! (Afrikaans Edition)

Bos Toe! (Afrikaans Edition)

Regular price R 50.00 ZAR
Regular price Sale price R 50.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

‘n Storie oor die laaste fase van die Grensoorlog soos beleef deur ‘n junior offisier van 32-Bataljon

Hierdie boek gaan oor die “bos”, oorlog en ook mense. Dit vertel die storie van ‘n jong man wat in die laat 1980’s by die Suid-Afrikaanse Weermag vir diensplig aanmeld en neem die leser op ‘n kragtoer vanaf Basies en offisiersopleiding tot in die bosse van Namibië en Angola tydens die laaste gevegte van die Grensoorlog.

Dit vertel van strawwe opleiding, ‘n lewe in die Caprivi asook konstante operasionele ontplooiing. Verder beskryf die boek ook die gebeure direk na die oorlog en vertel die storie van ‘n eenheid en sy mense tydens hierdie fase. Ook deel die skrywer sy gewaarwordinge van dinge soos die realiteite van oorlog en ideologie; van kameraadskap, verlore onskuld en hoop.

Author(s): Nico van der Walt
Publication year: 2007
Publication date: 2007-01-01
Pages: 202
Binding: Paperback
Publisher: Nico van der Walt
ISBN: 9780620385763
Weight: 0.51 kg
View full details