Skip to product information
1 of 1

SOS Woman and Children Foundation

Inspirasie vir elke dag: Dagboek

Inspirasie vir elke dag: Dagboek

Regular price R 249.00 ZAR
Regular price Sale price R 249.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

Pastoor Jacques Gerhardus Potgieter is gebore in die laat sewentigs in Pretoria. Hy groei op in ’n streng Pinksterhuis en is van kindsbeen af bekend met die werke en die teenwoordigheid van God. Pastoor Jacques gee dan ook vroeg in sy jong lewe sy hart aan die Here en ervaar reeds op skool die salwing van die Heilige Gees. Hy is dan reeds van vroeg in sy lewe in diens van die Here.

Pastoor Jacques ontmoet sy vrou Elsabé as jong volwassene en hulle het saam twee kinders, Jacques en Thwanette. Die Potgieter gesin is almal by die bediening van God betrokke.

In 2015 stig Pastoor Jacques, Woord in Waarheid Bedieninge en met die genade van God strek dit vêr en wyd deur Suid-Afrika, met verskeie ge-meentes. Met sy sosiale media bediening bereik hy duisende mense, nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd.

Author(s): Pastoor Jacques Potgieter
Publication year: 2020
Publisher: SOS Woman and Children Foundation
ISBN: 9781920706128
View full details