Skip to product information
1 of 1

Metz Press

Katrien Se Kreatiewe Koeke

Katrien Se Kreatiewe Koeke

Regular price R 95.00 ZAR
Regular price Sale price R 95.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.


Hierdie boek wys jou hoe om gewilde kunshandwerktegnieke in koekversiering toe te pas en met behulp van fondantversiersel, modelleerpasta, sjokoladedeeg, botterversiersel, ganache en harde versiersel eetbare handwerkitems te skep. Of jy nou 'n bakker of koekversierder is wat nuwe tegnieke wil aanleer om in jou koekversiering te gebruik, of 'n handwerker wat graag wil leer koekbak en versier, hier is vir elkeen iets van waarde. 

Author(s): Katrien van Zyl
Publication year: 2015
Pages: 160
Publisher: Metz Press
ISBN: 9781928201366
Dimensions: 14.81 x 1.5 x 21.01 cm
View full details