Skip to product information
1 of 1

Metz Press

Koester Jou Kleuter

Koester Jou Kleuter

Regular price R 165.00 ZAR
Regular price Sale price R 165.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

Die Kleuterjare is 'n tyd van ongeewenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook 'n tyd van woedeuitbarstings en konflik. As jy weet wat normale kleutergedrag is, kan jy dit realisties, doeltreffend en sonder skuldgevoelens hanteer. Jou kleuter leer deur sy sintuie - 'n begrip van sy sensoriese wereld is die sleutel tot optimale ontwikkeling en stimulering.

Author(s): Ann Richardson
Publication year: 2005
Publisher: Metz Press
ISBN: 9781920479190
Weight: 0.46 kg
View full details