Skip to product information
1 of 1

SOS Woman and Children Foundation

Kopkrappers uit die Bybel – Volwassenes: Bybel aktiwiteitsboeke Volume 1

Kopkrappers uit die Bybel – Volwassenes: Bybel aktiwiteitsboeke Volume 1

Regular price R 239.00 ZAR
Regular price Sale price R 239.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

Sandra het in 2018 begin werk aan Aktiwiteitsboeke in Afrikaans en Engels, waarin sy kinders en volwassenes op ’n prettige wyse die Bybel wil leer ken.

Dis heerlik om uit die verskillende variasies te werk, byvoorbeeld blokkiesraaisels, legkaarte, soek-die-woorde, bou items, sing, papier poppe en vele meer.

Lewenswyses uit die Bybeltyd leer vir ons so ’n bietjie van hul geskiedenis.

Die aard van die boeke is dat mense van alle ouderdomme waarde daaruit kan put.

Author(s): Sandra vanStaden van Tonder
Publication year: 2023
Pages: 96
Publisher: SOS Woman and Children Foundation
ISBN: 9781920706159
View full details