1
/
of
1
SOS Woman and Children Foundation
Stem van Hoop: ‘deur ’n gewone vrou’
Stem van Hoop: ‘deur ’n gewone vrou’
Regular price
R 249.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 249.00 ZAR
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
STEM VAN HOOP seën jou, man, vrou, met ’n stukkie HOOP vir elke dag. Dit kom uit ’n gewone vrou se hart wat deur die Heilige Gees gelei is. Hierdie is my geskenk aan elke liewe leser, weet dat jy kosbaar is vir Jesus. Pluk vir jou elke dag ’n stukkie HOOP, want Jesus is HOOP. Mag elke dagstukkie soos wasem in ’n glas, jou druppels van seën vorm.
Share
Author(s): Marinda Malherbe
Publication year: 2022
Pages: 261
Publisher: SOS Woman and Children
ISBN: 9781920706012
View full details
Publication year: 2022
Pages: 261
Publisher: SOS Woman and Children
ISBN: 9781920706012
